Modulekode | MWT 853 |
Kwalifikasie | Nagraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | *Departementele keuring Die rol en impak van politiek en sosio-ekonomiese ontwikkeling op die konseptualisering en implementering van maatskaplike beleid vir ontwikkeling vanuit ’n internasionale, Suider-Afrika en Suid-Afrikaanse konteks. Die proses en vaardighede van beleidsanalise, beleidsformulering, beleidskommunikasie en beleidsimplementering. Die beginsels en uitdagings vir die politieke rol van die maatskaplike werker in die beïnvloeding, formulering en uitvoering van beleid. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | DS |
Kontaktyd | 8 praktiese sessies per week |
Onderrigtaal | Beide Afr en Eng |
Akademiese organisasie | Maatskaplike Werk en Krim |
Aanbiedingstydperk | Semester 2 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App